Dokumentasie

Elsha Kinderterapie (EK) is geregistreer by die Suid-Afrikaanse Mediese Raad.  Betalings geskied ter aanvraag van die eerste sessie, maar die koste kan afhangende van die mediesefonds-plan, teruggeëis word.


LAAI HIER AF:

Bring hierdie vorms saam ten tye van u afspraak.